GEDAGTES OOR DIE BEHAAGLIKHEIDS-LEWENSRUIMTE VAN 19 SPESIES INHEEMSE VOËLS
Saamgestel deur Manfred en Traute Brandt
GEDAGTES OOR DIE BEHAAGLIKHEIDS-LEWENSRUIMTE VAN 19 SPESIES INHEEMSE VOËLS
Saamgestel deur Manfred en Traute Brandt
Welkom op ons Web-werf. Die invloed van klimaat op voëlverspreiding is ons belangstelling. Die Web-werf is geskep om inligting wat ons oor baie jare versamel het met voëlliefhebbers te deel. Ons hoop die artikel sal julle inspireer en die kennis oor die leefwyse van ons geveerde vriende verbreed.
Willkommen auf unserer Webseite. Der Einfluss des Klimas auf die Vogelverbreitung ist unser Interesse. Die Website wurde erstellt, um die über viele Jahre gesammelten Informationen mit Vogelliebhabern zu teilen. Wir hoffen, dass der Artikel Sie inspiriert und Ihr Wissen über die Lebensweise unserer gefiederten Freunde erweitert.
Traute en Manfred Brandt is vir langer 30 jaar aktiewe voëlwaarnemers. In hierdie tyd was die outeurs op meer as 150 voëlidentifikasie-vakansies. Rekords en aantekeninge is van elke vakansie gehou. Die outeurs het meer as 550 voëlspesies op hulle lewenslys.
Vroeg het die outeurs besef dat voëlidentifikasie en -verspreiding beïnvloed word deur seisoene, plantegroei, klimaat, hoogte bo seevlak, somer en- wintertemperatuur, rypduurheid ensovoorts. Hierdie faktore bepaal hoofsaaklik of ʼn voël gesien kan word of nie.
Klimaatfaktore wat voëlverspreiding en waarneming beïnvloed.
Klimaatfaktore wat voëlverspreiding en waarneming beïnvloed.
BOEKLET MET OPSOMMING VAN STUDIE OOR INHEEMSE VOëLS
Het u al ooit gewonder hoekom sekere voëls oor so ʼn enorm groot gebied soos die Suid-Afrikastreek en tot in tropiese Afrika versprei is en steeds dieselfde spesie bly, terwyl ander inheemse voëls, uniek aan die Suid-Afrikastreek, oor ʼn baie klein gebied versprei is en duidelike fisiese- en/of kleurvariasies toon?
Waarom is sekere inheemse voëlspesies binne hul verspreidingsgebied in die winter skaars en in die somer volop is?
Hoekom is in een streek in die wêreld ʼn woestyn, en ʼn ander grasland of immergroen reënwoud? En elke streek met sy eie unieke lewe! Die antwoord is: Klimaat !
In hierdie artikel word gepoog om by ernstige, entoesiastiese voëlwaarnemers belangstelling te prikkel om die verband tussen verspreidings van inheemse voëls met klimaat en seisoene, hulle klimaatgevoeligheid en behaaglikheids-lewensruimte en ook die invloed van klimaatverandering en oorbenutting van plantegroei in ag te neem.
Met hierdie doel is 19 spesies inheemse voëls ondersoek. Vir diegene wat sou belangstel: al die kaarte sowel as die tabel, waar die waarnemings saamgevat is, is vir persoonlike gebruik beskikbaar.
VOëLS WAT IN HIERDIE STUDIE EVALUEER IS:
Lewerike, Suikervoëls, Pietjiekanaries, Langbeklewerike, Platorand-en Kuswoud/Bosvoëls en Hooglandvoëls.
Spotlewerik, Melodious Lark
Drakensberglewerik, Rudd'S Lark
Vaalrivierlewerik, Botha's Lark
Karoolewerik, Karoo Lark
Rooilewerik, Red Lark
Kaapse Suikervoël, Cape Sugarbird
Rooiborssuikervoël, Gurney's Sugarbird
KaapsePietjiekanarie, Cape Siskin
Bergpietjiekanarie, Drakensberg Siskin
Grasveldlangbeklewerik, Eastern Long-billed Lark
Weskuslangbeklewerik. Cape Long-billed Lark
Woudpapegaai, Cape Parrot
Rooibektiptol, Bush Blackcap
Natallyster, Spotted Ground Thrush
Langtoonkliplyster, Sentinel Rock-Thrush
Klipkoester, African Rock Pipet
Kalkoenibis, Southern Bald Ibis
Overberglangbeklewerik, Agulhas Long-billed Lark
Knysnaloerie, Knysna Turaco
Bergpietjiekanarie, Drakensberg Siskin
KAARTE VAN SUID-AFRIKA WAT IN HIERDIE STUDIE GEBRUIK IS:
Topografiese Kaart, Gemiddelde Januarie– en Julietemperatuurkaarte, Jaarlikse gemiddelde Reënvalkaart, Rypduurtydkaart en die Plantegroeikaart 2000 N.C.
Politiese Kaart van Suid-Afrika. Superimposed Duitsland, Engeland en Nederland
Reliëf- en politiese kaart van Suid-Afrika. Lewensruimte vir inheemse Voëls.
Klimaatsones: Hoogtes bo Seevlak. Lewensones vir inheemse Voëls.
Klimaatsones: Jaarlikse Reënval. Lewensones vir inheemse Voëls.
Klimaatsones: Somertemperatuur. Lewensones vir inheemse Voëls.
Klimaatsones: Wintertemperatuur. Lewensones vir Inheemse Voëls.
Klimaatsones: Rypduurtyd. Klimaatsones vir inheemse Voëls.
Plantegroei gedurende 2000 NC. Lewensones vir inheemse Voëls.
Plantegroei gedurende 1400 NC. Lewensones vir inheemse Voëls.
Klimaatsones: Hoogtes bo Seevlak. Lewensones vir Lewerike.
Klimaatsones: Jaarlikse Reënval. Lewensones vir Lewerike.
Klimaatsones: Somertemperatuur. Lewensones vir Lewerike.
Klimaatsones: Wintertemperatuur. Lewensones vir Lewerike.
Klimaatsones: Rypduurtyd. Lewensones vir Lewerike.
Plantegroei gedurende 2000 N.C. Lewensones vir Lewerike.
Klimaatsones: Hoogtes bo Seevlak. Lewensones vir Pietjiekanaries.
Klimaatsones; Jaarlikse Reënval. Lewensones vir Pietjiekanaries.
Klimaatsones: Somertemperatuur. Lewensones vir Pietjiekanaries.
Klimaatsones: Wintertemperatuur. Lewensones vir Pietjiekaaries.
Klimaatsones: Rypduurtyd. Lewensones vir Pietjiekanaries.
Plantegroei gedurende 2000 N.C. Lewensones vir Pietjiekanaries.
Klimaatsones: Hoogtes bo Seevlak. Lewensones vir Suikervoëls.
Klimaatsones: Jaarlikse Reënval. Lewensones vir Suikervoëls.
Klimaatsones: Somertemperatuur. Lewensones vir Suikervoëls.
Klimaatsones: Wintertemperatuur. Lewensones vir Suikervoëls.
Klimaatsone: Rypduurheid. Lewensones vir Suikervoëls.
Plantegroei gedurende 2000 N.C. Lewensones vir Suikervoëls.
Klimaatsones: Hoogtes bo Seevlak. Lewensones vir Langbeklewerike.
Klimaatsones: Jaarlikse Reënval. Lewensones vir Langbeklewerike.
Klimaatsones: Somertemperatuur. Lewensones vir Langbeklewerike.
Klimaatsones: Wintertemperatuur. Lewensones vir Langbeklewerike.
Klimaatsones: Rypduurtyd. Lewensones vir Langbeklewerike.
Plantegroei gedurende 2000 N.C. Lewensones vir Langbeklewerike.
Klimaatsones: Hoogtes bo Seevlak. Lewensones vir Platorand- en Kuswoud/Bosvoëls.
Klimaatsones: Jaarlikse Reënval. Lewensones vir Platorand- en Kuswoud/Bosvoëls.
Klimaatsones: Somer-temperatuur. Lewensones vir Platorand- en Kuswoud/Bosvoëls.
Klimaatsones: Wintertempera-tuur. Lewensones vir Platorand- en Kuswoud/Bosvoëls.
Klimaatsones: Rypduurtyd. Lewensones vir Platorand- en Kuswoud/Bosvoëls.
Plantegroei gedurende 2000 N.C. Lewensones vir Platorand- en Kuswoud/Bosvoëls.
Klimaatsones: Hoogtes bo Seevlak. Lewensones vir Hooglandvoëls.
Klimaatsones: Jaarlikse Reënval. Lewensones vir Hooglandvoëls.
Klimaatsones: Somertemperatuur. Lewensones vir Hooglandvoëls.
Klimaatsones: Wintertemperatuur. Lewensones vir Hooglandvoëls.
Klimaatsones: Rypduurtyd. Lewensones vir Hooglandvoëls.
Plantegroei gedurende 2000 N.C. Lewensones vir Hooglandvoëls.
OPSOMMING VAN WAARNEMINGS
Reliëf- en politiese Landkaart: Lewensruimte vir Lewerike.
Reliëf- en politiese Landkaart. Lewensruimte vir Pietjiekanaries.
Reliëf- en politiese Landkaart. Lewensruimte vir Suikervoëls.
Reliëf- en politiese Landkaart. Lewensruimte Langbeklewerike.
Reliëf- en politiese Landkaart. Lewensruimte vir Platorand- en Kuswoud/Bosvoëls
Reliëf- en politiese Landkaart. Lewensruimte vir Hooglandvoëls.